Jy moet daagliks minstens 40 liter jogurt eet om jou voorgestelde kwota van probiotika in te kry as jy wil seker maak jou spysverteringstelsel werk optimaal, sê ’n Stellenbosse kenner.

Klik hier vir die volle artikel  http://www.netwerk24.com/Nuus/Gesondheid/dis-n-mite-dat-mens-genoeg-probiotika-in-jogurt-inkry-se-prof-20160812